Koue Persiese jogurtsop

akkreditasie
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Meng die jogurt, yswater en rooswater. Geur met die sout en peper.
  • Voeg die neute, bosbessies of rosyne, ­komkommerblokkies, koljanderblare, gekapte ment en grasuie by en meng deur.

Afronding

  • Skep in bakkies en rond af met die blommetjies en sprinkel die neute en komkommerblokkies oor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

30 Junie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees