- Plaas die spanspek, komkommer, soetrissie en kruie in ’n voedselverwerker en verwerk tot fyn.
- Voeg die heuning, roomkaas en asyn by en verwerk tot glad. Geur met die sout en peper.
- Giet in glasies en sprinkel die feta-kaas asook die beesvleisstukkies bo-op. Rond af met die basilieblaartjies.