Romerige avokado-pesto en murgpampoentjiepasta

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Pasta

  • Bring ’n groot kastrol water met sout tot kookpunt en kook die pasta tot al dente.
  • Dreineer en hou eenkant.
  • Verhit die olie in ’n groot, diep pan en braai die murgpampoentjies ’n paar minute tot heldergroen.
  • Skep die pasta, kaas en suurroom by die murgpampoentjies in die pan en meng liggies deur.
  • Verhit 5 min. en haal van die hitte af.
  • Geur met die sout en vars gemaalde peper na smaak.

Pesto

  • Sit al die bestanddele in die bak van ’n voedselverwerker en pols tot glad.
  • Giet ’n klein bietjie water by indien die pesto nie loperig genoeg is nie.

Afronding

  • Drup die pesto ruimskoots oor die pasta en rond af met die kruie en ekstra kaas, indien verkies.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees