Roosmaryn-en-sampioensigare

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Voorverhit die oond tot 200 °C. Voer ’n groot bak-plaat met bakpapier uit.

1. Vulsel: Verhit die olie en botter in ’n groot pan en voeg die roosmaryn-takkies by. Roerbraai 1 min. oor matige hitte of tot geurig. Voeg die sampioene by en roerbraai 10-15 min. of tot die sampioene gaar is.

2. Voeg die knoffel by en roerbraai nog ’n minuut. Geur die mengsel met die sout, peper, suurlemoenskil en -sap en roer deur. Ver­wyder van die hitte en skep die vulsel in ’n mengbak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

20 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees