book-icon Uitgawe 25 Maart 2021

8 heerlike hoenderresepte wat nie uit 'n oond kom nie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Om op ’n Sondag te kook los dikwels die kombuis toe onder die skottelgoed. Gebruik hierdie slim metode om sommer die hele maaltyd in net een skottel gaar te maak.

Gemakskos op die stoof. Ons wys jou hoe om heel hoender op die stoof gaar te maak. Dié weergawe word afgerond met die allergunsteling  gebakte boontjies in tamatiesous, en die kersie op die koek is dit word saam met Marmite-en-kaas- roosterbrood voor­gesit.

O, die blatjang! Ons Suid-Afrikaners is dol oor hierdie soet sous. In hierdie resep gebruik ons blatjang as ’n geurbasis om die hoender in gaar te maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees