Hou ’n vel bakpapier byderhand.
1. Vulsel Meng al die bestanddele goed en hou eenkant.
2. Aartappelkoekies Meng al die bestanddele goed. Skep ’n halwe koppie van die mengsel en rol ’n bolletjie daarmee. Maak ’n holte in die middel en skep van die vulsel in. Druk die bolletjie plat en pak op ’n vel bakpapier. Herhaal met die res van die bestanddele.