Deel

Bierhoender-rolletjies

akkreditasie
Bierhoender-rolletjies. Foto: Jacques Stander
Bierhoender-rolletjies. Foto: Jacques Stander

  • Plaas die hoender, bier of sider, water, ui, knoffel, sout en peper in ’n swaarboomkastrol. Laat prut 1 uur 30 min. tot die hoender van die been begin afval.
  • Kaassous: Smelt die botter in ’n middelslagkastrol oor matige hitte. Klits die meel in en laat kook 2 min. Klits die bier en melk in en laat 5 min. kook. Hou aan met klits tot die sous glad en dik is.
  • Skakel die hitte af. Voeg die kaas bietjies-bietjies by. Hou aan met roer tot die kaas gesmelt het voor jy die volgende hand vol byvoeg. Roer die grasuie by en geur met sout en peper.
  • Verwyder al die bene en vel en pluis die hoender. 
  • Vir voorsit: Maak die rolletjies in die oond warm, sny dit middeldeur en smeer die bokant van elke rolletjie met die mosterd. Skep van die gepluisde hoender op die rolletjie, bedek met die kaassous en strooi die grasuie oor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees