1. Marinade Meng al die bestanddele vir die marinade saam.
2. Hoender Spoel die hoender af, druk droog en plaas in ’n niemetaalbak. Giet die marinade oor en marineer verkieslik oornag.
3. Verhit die klapperolie of botter tot gesmelt in ’n swaarboompot en roerbraai die mosterdsaadjies effe tot dit net begin skiet. Voeg die uie, gemmer, knoffel en lourierblare by en roerbraai oor matige hitte tot sag.