Cassoulet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

1. Geur die vleis met die braaisout en peper. Braai in ’n groot giet­ysterkastrol tot bruin buite-om. Skep uit.

2. Braai die spek saam met die uie, knoffel en soetrissies in die olie in die kastrol tot die spek gaar en die ui sag is.

3. Meng die blik tamaties met die tamatiepasta, hoenderaftreksel, wyn en asyn en voeg by die groente in die kastrol. Geur met ’n bietjie paprika en suiker na smaak. Sout indien nodig. Voeg die vleis by en laat prut tot die vleis lekker sag is. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

11 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in