Die koningin se hoender

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Verhit die olie in ’n middelslagkastrol tot warm en voeg die ui, kerriepoeier en tamatiepasta by. Braai 1 min. of tot 
geurig. 
2 	Voeg die rooiwyn, lourierblare, suiker en suurlemoensap en -skil by en meng deur. Bring tot kookpunt en verwyder van die hitte. 
3 	Meng die mayonnaise, 
jogurt en appelkose in ’n bak wat in die yskas kan gaan. Voeg die kerriemengsel en hoender by. Geur goed met die sout en peper. Meng deur. Laat staan 4-6 uur in 
die yskas. 
4 	Rooster die amandelvlokkies in ’n warm pan tot goudbruin. Pak die slaaiblare op ’n opdienbord. Skep die hoender bo-op en sprinkel die amandels oor. Sit voor.
Verhit die olie in ’n middelslagkastrol tot warm en voeg die ui, kerriepoeier en tamatiepasta by. Braai 1 min. of tot geurig. 2 Voeg die rooiwyn, lourierblare, suiker en suurlemoensap en -skil by en meng deur. Bring tot kookpunt en verwyder van die hitte. 3 Meng die mayonnaise, jogurt en appelkose in ’n bak wat in die yskas kan gaan. Voeg die kerriemengsel en hoender by. Geur goed met die sout en peper. Meng deur. Laat staan 4-6 uur in die yskas. 4 Rooster die amandelvlokkies in ’n warm pan tot goudbruin. Pak die slaaiblare op ’n opdienbord. Skep die hoender bo-op en sprinkel die amandels oor. Sit voor.

Verhit die olie in ’n middelslagkastrol tot warm en voeg die ui, kerriepoeier en tamatiepasta by.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees