Voorverhit die oond tot 200 °C. Bespuit ’n bakplaat goed met kossproei.
1. Hoender Plaas die hoender in ’n marineerbak. Meng die res van die bestanddele en giet oor die hoender. Bedek en laat minstens een uur in die yskas marineer.
2. Haal die hoender uit die marinade en pak op die bereide bakplaat. Giet enige oorblywende marinade oor die hoender.