Voorverhit die oond tot 180 °C. Hou ’n diep oond-bak of-pan en ’n vel foelie byderhand.
1. Verhit die olie en botter in ’n diep pan en braai die ui tot sag. Voeg die knoffel by en roerbraai tot geurig.
2. Sprinkel die meel oor, roer deur en giet die hoenderaftreksel by. Roer tot die mengsel begin verdik. Meng die mayonnaise, jogurt en soetmielies by en geur met die sout.