Week 12 middelslag-kebabstokkies in water.
Geur die hoender in ’n bak met die sout en peper. Voeg die rissie, suurlemoen en olie daarby en meng goed deur. Ryg die hoender aan die stokkies en marineer 1 uur of oornag in die yskas.
Plaas al die bestanddele in ’n kastrol en meng. Laat kook, verminder die hitte en laat stadig
5 min. oor lae hitte prut. Verwyder van die hitte en laat staan eenkant.