Hoenderrolletjies met spek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Henk Hattingh
Foto: Henk Hattingh

  • Plaas die hoenderborsies op ’n snyplank en bedek met kleefplastiek.
  • Rol liggies met ’n koekroller plat tot dit ongeveer 1 cm dik is.
  • Sny die avokado en bloukaas in dun skyfies en plaas 2 skyfies van elk in die middel van elke borsie.
  • Plaas 4 repies spek langs mekaar op jou werkoppervlak, en 2 repe dwars oor die 4 repe.
  • Plaas die hoenderborsies bo-op elke speklaag en rol dit in ’n silindervorm.
  • Rol elke hoenderborsie met die spekrepe op – eers die stukkies oor die punte en dan die res in die lengte oor elke silinder.
  • Steek elke spekrol styf vas met happiestokkies en hou in die yskas tot dit gereed is vir braai.
  • Sprinkel olyfolie oor die speklaag en braai minstens 25 min. oor matige kole.
  • Sny elke rolletjie in die helfte deur en sit voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in