Voer die bodem van ’n 23 cm-losboomkoekpan met bakpapier uit. Bespuit goed met kossproei.
1. Vulsel Dreineer die sago, spoel goed af en hou eenkant.
2. Verhit die olie en botter in ’n diep pan en braai die sampioene tot sag. Voeg die preie en knoffel by en roerbraai tot geurig.