Die geurige hoender kry ook ’n lekker skeut witwyn in met jogurt wat die nodige romerigheid verskaf.
1. Hoender Geur die hoender met die sout; braai in ’n bietjie olie tot net gaar, nie droog nie. Skep uit.
2. Meng die sap met die sampioene en braai in sarsies tot sag. Skep uit.