Voorverhit die oond tot220 °C.
1. Marinade: Plaas al die bestanddele vir die marinade behalwe die hoender in ’n groot oondbak en maak ’n paar minute in die oond warm. Dis sodat die heuning maklik met die ander bestanddele meng. Die sous moet net-net warm wees.
2. Pak die hoender in die marinade en maak seker al die vlerkies is goed daarmee bedek.