1. Meng die klappermelk, suurlemoensap, paprika, sout, peper, uie- en knoffelpoeier in ’n marineerbak.
2. Pak die hoender in die bak, maak seker dis goed met die marinade bedek en laat 3 uur eenkant of verkieslik oornag marineer.
3. Haal die hoender uit die marinade, doop dit in die meel, plaas terug in die marinade en doop dan nog ’n keer in die meel.