Hou ’n oondvaste kastrol met ’n noupassende deksel en ’n vel bakpapier byderhand.
1. Beesvleis Geur die beesvleisblokkies met die sout en peper. Verhit die olie in die kastrol en braai die vleis tot bruin. Skep uit en hou eenkant.
2. Voeg die ui, knoffel, gemmer en brandrissies by en roerbraai tot geurig. Voeg al die speserye by en roerbraai 1 min.