Goanese vis-en-klapperkerrie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Goanese vis-en-klapperkerrie. Foto: Misha Jordaan.
Goanese vis-en-klapperkerrie. Foto: Misha Jordaan.

1. Rooster die komyn- en koljandersaadjies in ’n droë pan tot geurig. Skep uit en maal rofweg fyner. Rooster die klapper in dieselfde pan tot dit liggies begin verkleur, skep uit en hou eenkant.

2. Geur die vis met die sout en peper. Sprinkel die masala en meel oor en hou eenkant.

3. Kerrie Verhit die olie in ’n pan en braai die vis tot ligbruin aan albei kante. Skep uit en hou eenkant.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees