Verhit die lugbraaier tot 180 °C op die airfry-funksie.
1. Plaas die pampoen in die lugbraaiermandjie, en sprinkel die olyfolie en salie oor. Braai 15 min. of tot die pampoen sag maar nie pap is nie.
2. Maak intussen die gnocchi gaar volgens die aanwysings op die verpakking. Dreineer in ’n vergiettes.