Voorverhit die oond tot 200 °C. Bespuit ’n groot bakplaat met kossproei.
1. Groente: Versprei die botterskorsie en preie op die bereide bakplaat. Drup die olie oor en geur met die sout. Rooster 25-30 min. of tot die groente gaar is.
2. Kerrie: Verhit die olie in ’n kastrol en braai die uie, knoffel en brandrissie tot sag. Roer die speserye by en braai tot geurig.