Haar vroegste herinnering uit haar kleintyd is van ’n koek wat sy gebak het – ’n modderkoek op hul plaas by George.
Vandag is Katelyn Williams van Kaapstad ’n opgeleide sjef en skrywer van ’n blog, The Kate Tin, wat al drie jaar as die beste kosblog in die land aangewys is.
Ons plaas vyf van haar mondwater-skeppings uit haar eerste kosboek, Chocolate.