5 vinnige en verleidelike resepte waar kondensmelk koning kraai

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kondensmelk maak als beter! Bederf jouself en jou geliefdes met hierdie dekadente en maklike resepte met kondensmelk.

1. Kondensmelk-tertjies

Dié tertjies het nie eens bakwerk nodig nie.

Kondensmelktert
Foto: Argief

2. Kondensmelk-vlatert

'n Heerlike tert wat sommer  gou 'n gunsteling gaan word.

Vlatert
Foto: Argief

3. Kondensmelk-tiramisu

Gewone tiramisu kry vlerke met kondensmelk.

Kondensmelk-tiramisu
Foto: Argief

4. Pekanneut-en-kondensmelk-tert

Helen van den Linden van Lichtenburg het hierdie heerlike resep met ons gedeel.

Pekankondensmelktert
Foto: Argief

5. Kondensmelktoffie

Kyk net die heerlike toffielekkers wat jy met kondensmelk kan maak!

Kondensmelk toffies
Foto: Argief

Spring sommer dadelik weg met een van hierdie heerlike nageregte.

Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees