Voorverhit die oond tot 180 °C. Voer ’n bak-plaat met bakpapier uit.
1. Rol die deeg oop. Gebruik ’n bord of bakpan as ’n gids en sny ’n 23 cm-sirkel uit. Gebruik ’n deegroller en plaas dit op die bereide bakplaat. Prik die deeg oraloor met ’n vurk.
2. Werk van die buiterand af na die middel toe en rangskik die appelskywe op die deeg. Stip die appels met die botter en sprinkel die strooisuiker egalig oor. Hou 15-30 ml (1-2 e) strooisuiker eenkant.