Bessie-clafoutis

akkreditasie
Foto: Roelene Prinsloo
Foto: Roelene Prinsloo

  • Plaas die melk en room in ’n kastrol en laat stadig kook.
  • Verwyder van die hitte, laat effens afkoel en voeg die vanielje by.
  • Klits die eiers en strooisuiker in ’n aparte bak tot lig en donsig.
  • Voeg die afgekoelde vanieljemelk by die eiermengsel en roer tot net gemeng.
  • Voeg die meel by en klits tot die mengsel glad en sonder klonte is.
  • Rangskik die bessies eweredig in ’n oondbak en giet die beslag oor.
  • Bak 35-40 min. tot gaar en goudbruin.
  • Haal die clafoutis uit die oond en laat effens afkoel.
  • Strooi die versiersuiker oor en sit voor saam met room.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees