Busy Bee-roomys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michael Le Grange
Foto: Michael Le Grange

  • Plaas die kondens- en ingedampte melk en room in ’n mikrogolf­bestande bak. Voeg die kardemom, kaneel en saffraan by, indien gebruik, en mikrogolf 5 min. op hoog.
  • Voeg die wit sjokolade by en mikrogolf nog 5 min. Verwyder uit die mikrogolf en roer tot die sjokolade gesmelt is. Roer die pistachio’s by.
  • Verdeel die mengsel tussen roomysvorms van jou keuse en vries oornag. Haal uit die vorms en versier met die roosblare. Sit voor. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in