Crème caramel

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

Voorverhit die oond tot 180 °C. Bespuit ’nvorm of oondbak goed met kossproei en hou bakpapier byderhand.

1. Karamel: Plaas die suiker en water in ’n klein kastrol en bring tot kookpunt terwyl jy roer tot die suiker opgelos is. Voeg die kremetart by wanneer die suikerwater kookpunt bereik. Verwyder van die hitte wanneer die karamel goudbruin begin raak.

2. Giet die karamel versigtig in die be­­reide vorm. Maak seker die karamel vorm ’n dun, egalige laag op die bodem. Keer die vorm om en laat enige oortollige karamel op die bakpapier afdrup. Wees versigtig, want die karamel sal baie warm wees. (Hierdie stap kan tot ’n dag vooruit gedoen word.)

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees