’n Heerlik ligte gebakte poeding wat bestaan uit vrugte (aanvanklik was dit meestal kersies) wat in ’n eiervla gebak word.
Voorverhit die oond tot 190 °C. Bespuit ’n 23 cm-pan met vuurvaste handvatsels goed of andersins ’n paar ramekinbakkies.
1. Versprei die druiwe op die bodem.