French toast-rolletjies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michael Le Grange
Foto: Michael Le Grange

  • Meng die Nutella en grondboontjiebotter. Pak die snye brood op die werkoppervlak en rol met ’n koekroller oor die brood om die snye effens platter en langer te maak.
  • Smeer die Nutella-­mengsel ruimskoots oor die brood. Rol die broodsnye in stywe rolletjies op.
  • Klits die eiers, melk en vanieljegeursel liggies in ’n plat bak. Week die broodrolletjies 2 min. in die eiermengsel en rol dit daarna in die graanvlokkies.
  • Verhit die botter tot warm in ’n pan. Braai die rolletjies 1-2 min. per kant of tot goudbruin reg rondom. Skep uit die pan en rol in kaneel­suiker. Sit voor saam met die heuning.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees