book-icon Uitgawe 18 Augustus 2022
Deel

Koeksister-skuinskoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Skuinskoek is ’n Karoo-gunsteling! Vir hierdie resep dompel ons varsgebakte skuinskoek in ’n suiker­stroop.

1. Deeg Meng die meel, anys, bak­poeier en sout in ’n groot mengbak. Vryf die botter met jou vingerpunte in die mengsel in.

2. Klits die melk, eier en geursel saam en giet by die meelmengsel in. Meng tot ’n deeg vorm – voeg ’n klein bietjie water by indien die deeg te droog is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Jongste uitgawe

8 Junie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees