Lemoen-en-grenadella-yslollies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

Was die lemoene, sny die bokante (die koppies) en die boudkante van die lemoen af, en sny dit dan in die helfte deur.

Laat kook 250 ml (1 k) van die water en die strooisuiker in ’n kastrol en roer sowat 3 min. oor hoë hitte tot die suiker opgelos is.

Sit die stroop in die yskas om af te koel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees