Madeirakoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Voorverhit die oond tot 180 °C. Smeer ’n 22 cm-broodpan met botter. 

1. Klits die botter, suiker en suurlemoenskil saam. 

2. Voeg die eiers een-een by, gevolg deur die vanielje. Moenie bekommerd wees as die mengsel in hierdie stadium geskif lyk nie. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees