Bespuit ’n groot bakplaat goed met kossproei. Hou ’n spuitsak byderhand.
1. Meng die gis en melk en laat staan 30 min. eenkant of tot die mengsel begin skuim.
2. Klits die karringmelk, botter, vanielje, suiker en eier goed saam. Voeg die gismengsel by en meng goed.