Sorghum-en-kondensmelk-roomys

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

  • Verhit die melk en water in ’n kastrol tot net onder kookpunt. Voeg die maltabellapap by en roer aanhoudend tot gaar en verdik (ongeveer 20 min.).
  • Laat die pap 5 min. prut, roer die kondensmelk en sout by en hou eenkant om minstens 1 uur af te koel.
  • Giet die ingedampte melk in ’n groot mengbak en klits met ’n elektriese klitser tot styf.
  • Skep die afgekoelde maltabellamengsel by die ingedampte melk en klits weer tot goed gemeng. Skep in ’n roomysbak of plat glasbak en vries 2 uur.
  • Klits die mengsel met ’n vurk of klitser en vries nog 1 uur. Klits weer, be­-dek en vries nog 3 uur of tot nodig.
  • Vir voorsit: Doop ’n room­yslepel in kookwater en skep bolletjies roomys in opdienbakkies. Sit dadelik voor.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees