Sponskoek met warm melk

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michael le Grange.
Foto: Michael le Grange.

Verhit die lugbraaier tot 180 °C op die bake­-funksie. Voer twee 16 cm-broodpanne wat in die lugbraaiermandjie pas met bakpapier uit, en bespuit goed met kossproei. 

1. Klits die eiers en strooisuiker 8-10 min. in ’n groot mengbak teen ’n hoë spoed saam tot ’n dik skuim vorm.

2. Sif die meel en bakpoeier saam en vou by die eiermengsel in. 

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees