Suurlemoenkaaskoek

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Roelene Prinsloo
Foto: Roelene Prinsloo

  • Meng die roomkaas en suurlemoensmeer in ’n bak en hou in die yskas tot nodig.
  • Verhit die botter in ’n pan en roer die fyn koekies by tot goed gemeng.
  • Verwyder van die hitte en laat eenkant afkoel.
  • Plaas die koekiemengsel as ’n basis in 4-6 opdien­glase.
  • Gebruik ’n spuitsak of lepel en spuit of skep die roomkaasmengsel bo-op die koekiebasis.
  • Moenie die glase tot bo vol maak nie; laat genoeg ruimte vir die suur­lemoenskywe.
  • Rond af met ’n skeppie suurlemoensmeer in elke glas en die suurlemoen­skywe.
  • Hou in die yskas tot jy gereed is om dit voor te sit.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees