Suurlemoenpoedings

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Misha Jordaan
Foto: Misha Jordaan

Hou 6-8 klein glase byderhand.

1. Meng die room, suiker, sout en suurlemoenskil in ’n kastrol. Roer oor lae hitte tot die suiker opgelos is. Verhit tot net voor die room begin kook (stoom sal van die oppervlak begin opstyg) en verwyder van die hitte.

2. Voeg die vanielje en suurlemoensap by die mengsel en roer tot gemeng.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

18 Augustus 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees
Huisgenoot Eisteddfod

Wys jou talent en kry meestersklasse by bekendes!

Huisgenoot Eisteddfod
Is jou kind talentvol en lief vir die kunste? Skryf nou in vir Huisgenoot se splinternuwe aanlyn nasionale kunsfees.
Skryf nou in