Franse braaibrood / Oond-omelet

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

Klits die eiers, melk, kaneel, indien gebruik, en sout in ’n mengbak saam.

Giet dit in ’n platterige bakkie, groot genoeg om die brood in te week.

Smelt die botter en olie in ’n pan oor matige hitte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

3 Februarie 2022

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees