Ek gebruik oorskiet gaar mieliepap om hierdie geurige koekies mee te maak. Dis ideaal vir ontbyt, en die tzatziki daarby is heerlik verfrissend.
1. Mieliekoekies Meng al die bestanddele behalwe die olie en sout.
2. Braai tot goudbruin, haal met ’n gaatjieslepel uit en dreineer op kombuispapier. Sprinkel ’n bietjie sout oor terwyl dit nog warm is.