Pasta

Pasta
Pasta
Pasta
Mieliemeel-pizza
Mieliemeel-pizza

“Ek het baie mieliepap van ’n braai oorgehad, toe besluit ek om dit in ’n pizza te omskep deur die mieliepap as die basis te gebruik,” sê Nicole Snelling van Durbanville. Dit word toe ’n nuwe gesinsgunsteling.

Lees Meer
Seekos
Snoek-carbonara
Snoek-carbonara

’n Maklike maar elegante weergawe van ’n klassieke pastagereg. Die snoek gee dit ’n heerlike, rokerige geur.

Lees Meer
Hoender
Naan-pizza
Naan-pizza

Hierdie eenvoudige peuselkos is sommer ook ’n lekker manier om jou yskas leeg te maak.

Lees Meer
Braai
Maklike braai pizza
Maklike braai pizza

Bestel brooddeeg by jou naaste Pick n Pay die dag voor jou braai.

Lees Meer