Garnaal-en-pastagebak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Donna Lewis
Foto: Donna Lewis

Voorverhit die oond tot 180 °C.

1. Maak die orzo gaar volgens die aanwysings op die verpakking. 

2. Verhit die olie in ’n groot oondvaste pan terwyl die pasta kook. Roerbraai die knoffel 1-2 min. tot sag. Verwyder die pan van die hitte.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees