1. Meng die klapper en panko-broodkrummels en geur met die sout en peper.
2. Doop die vier fi-lette liggies in die meel, gevolg deur die eiermengsel en daarna in die klapper-en-pankomengsel. Maak seker elke stokvisfilet is goed met die krummel bedek en hou eenkant.
3. Verhit die olie in ’n kastrol tot 170 °C en diepbraai die filette in sarsies tot goudbruin.