Voorverhit die oond tot180 °C. Bespuit 6-8 holtesvan ’n groot muffinpangoed met kossproei.
1. Vulsel: Verhit die olie in ’n kastrol en braai die ui, knoffel en wortels tot sag en geurig. Sprinkel die meel oor en meng deur.
2. Verlaag die hitte en giet die melk by. Roer aanhoudend en voeg die soetmielies, tuna, pitmielies en pietersielie by. Meng deur en geur met die sout en peper.