Olyf-en-ansjovis-galette

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan
Foto: Gallo Images/Misha Jordaan

Voorverhit die oond tot 200 °C. Bespuit ’n vlak tertbak goed met kossproei.

Rol die skilferkorsdeeg liggies op ’n meelbestrooide oppervlak uit.

Voer die tertbak met die deeg uit en steek ’n paar gaatjies in die bodem met ’n vurk.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

9 Februarie 2023

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees