Piekelvis met Maleise viskoekies

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Huisgenoot
Foto: Huisgenoot

Viskoekies

  • Dreineer die vis en maak goed fyn.
  • Verhit ’n bietjie olie en braai die ui, knoffel en gemmer daarin tot sag.
  • Roer die speserye by.
  • Meng die vis, uiemengsel, brood en eier.
  • Geur met die sout en peper. Rol in bolletjies en rol in die koekmeel.
  • Verkoel 30 min.
  • Verhit die olie in ’n pan en braai ’n paar viskoekies op ’n slag tot bruin.
  • Pak in ’n bak van vlekvrye staal.

Uiemengsel

  • Plaas al die bestanddele in ’n kastrol en laat 15 min. kook.
  • Giet oor die viskoekies.
  • Plaas die viskoekie-­mengsel vir sowat drie dae in die yskas sodat die sous kan intrek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

2 Desember 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees