1. Meng die aartappels, uie, koljander, knoffel (indien gebruik), sardyne, eier en sout en peper. Vorm die mengsel in koekies en verkoel 30 min. in die yskas om te set.
2. Verhit ’n pan en voeg die olie in. Braai die viskoekies 5 min. weerskante tot goudkleurig en bros. Sit voor saam met die sous wat jy gehou het (maak dit eers warm) en die suurlemoenwiggies.