Voorverhit die oond tot 180 °C. Hou ’n diep oondbak byderhand.
Giet die kookwater en die olie in ’n plat bak en week die lasagnevelle minstens 15 min. daarin.
Verhit die olie intussen in ’n diep pan en braai die uie, knoffel en brandrissies tot sag en geurig. Voeg die spek by en braai tot gaar.