Snoekkoekies met 'n somersous

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Michael le Grange
Foto: Michael le Grange

Somersous

  • Pols al die bestanddele in ’n voedselverwerker tot ’n gladde puree.
  • Geur met die sout en peper en hou eenkant.

Snoekkoekies

  • Verhit die botter in ’n kastrol tot warm.
  • Voeg die ui en knoffel by en braai 5 min. liggies of tot dit begin verkleur.
  • Voeg die uiemengsel by die snoek, tiemie, meel en 1 eier in ’n mengbak.
  • Geur met die sout en peper en meng goed.
  • Vorm koekies in happiegrootteballetjies of die grootte van jou keuse.
  • Klits die oorblywende eier in ’n vlak bak.
  • Doop die koekies eers in die eier en rol dit in die broodkrummels.
  • Verhit die olyfolie in ’n middelslagpan tot warm.
  • Vlakbraai die koekies 5-8 min. per kant of tot goudbruin.
  • Sit warm voor saam met die somersous.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Jongste uitgawe

27 Januarie 2021

Jongste uitgawe
Klik hier om te gaan na jóú biblioteek met jou tydskrifte en -koerante.
Begin lees