Voorverhit die oond tot 200 °C.
1. Smelt 20 g van die botter in ’n groot kastrol oor matige hitte. Voeg die spinasie by en braai 1-2 min. tot net verwelk. Verwyder van die hitte en plaas in ’n groot bak.
2. Pak die hoenderborsies op ’n snyplank. Gebruik ’n skerp mes en vlek elke hoenderborsie oop.